Advertisement Area
Wordpress backlinks generator
Free public records and people finder tool
Free People Finder Tool
Creative shipping and logistics solution in Egypt
Wordpress backlinks generatorAmireta | All that relate to the woman, The health, And the beautyأميريتا - كل ما يخص المرأة و الصحة و الجمالVisit Visit Visit

Alles Vir Jou – Aidam-John & Lil’ Willy

Ek weet die lewe is nie regverdig
Maar vir jou sal ek my alles gee
Jou familie hou nie van ons nie
Maar nogsteeds wil jy my Meisie wees
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou
Vir jou
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou
Vir jou
Ek doen dit alles vir jou
Ek is lief vir jou, ja dit is waar (Ja dit is waar)
En idee van ons maak hulle naar (Maak hulle naar)
Probeer verstaan ek is altyd daar
So al gaan jy deur donker tye gaan ek saam
Ek mis vir jou
Ek bid vir jou
Ek Bid vir jou
Ek skud vir jou
Want alles wat ek doen is vir jou ja
Ek was my hele lewe single, ek het myself gerus vir jou (Uh)
My ma treat jou soos 'n huiskind
En jou pa dink ek is vuilding
Ek is hartseeer, en gefrustreerd
Goeie tye kom, wees gereed
Ma vir nou hou my styf vas
'N Bietjie stywer
Ek het geval vir jou sonder huiwer
Ek's 'n yster ma jys die yster se yster (My yster)
Ek weet die lewe is nie regverdig
Maar vir jou sal ek my alles gee
Jou familie hou nie van ons nie
Maar nogsteeds wil jy my Meisie wees
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou
Vir jou
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou
Vir jou
Ek doen dit alles vir jou
As jy iemand kry wie die moeite werd is
Dan gaan honderd persent gee nie 'n probleem wees nie
Want op die ou einde gaan jy dit elke dag doen
En daais die beste manier hoe jy jou eie geluk kan skep so
Kom ons bou ons liefde met die struikelblokke wat op ons pad kom
Ek doen dit alles vir jou
(Ek doen dit alles) vir jou
(Ek doen dit alles vir jou)
Ek doen dit alles vir jou
(Ek doen dit alles) vir jou
(Ek doen dit alles vir jou)
Ek weet die lewe is nie regverdig (Dis nie regverdig nie)
Maar vir jou sal ek my alles gee
Jou familie hou nie van ons nie (Hulle hou nie van ons)
Maar nogsteeds wil jy my Meisie wees
Ek doen dit alles vir jou
Vir jou
Vir jou
(Stay Viral!)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Advertisement Area
Wordpress backlinks generator
Free public records and people finder tool
Free People Finder Tool
Creative shipping and logistics solution in Egypt
Wordpress backlinks generatorAmireta | All that relate to the woman, The health, And the beautyأميريتا - كل ما يخص المرأة و الصحة و الجمالVisit Visit Visit