Stay Viral vir jou Ooh Kom ons praat Want deesdae is jy net te stil Kom ons maak Die dinge reg tussen ons Sê my hoe jy voel Sê vir my wat jy bedoel Dat ek moet alles doen om dit reg te maak Kom ons praat (Ons praat) Oor die dinge wat jou seer maak Kom ons praat (Ons praat) Oor wat tussen ons aangaan Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Ons praat oor ons Uh kom ons praat (Kom ons praat) Kom ons maak net seker jy verstaan (Ay yeah yeah yeah) Uh ek is daar (Uh) Elke las sal ek saam met jou dra (Awe) Kommunikasie dit raak nou minder (Hmm) Ek mis die dae toe ek en jy skinder (Joh) Praat saam met my Wat pla jou van binne Want jy is die een In my harts jy te vinde Wat moet ek maak om dit beter te maak (Ja) Wat moet ek maak om jou weer te laat smile (Woah) Ek mis jou dans, Ek mis jou houding My oë is toe, ma jy is steeds oulik Is waar (Yeah) Dat ek kan nie sonder jou issie (Issie) En ek wil nie sonder jou issie Ek wil nie sonder jou issie so [Kom ons praat] (ons praat) Oor die dinge wat jou seer maak Kom ons praat (ons praat) Oor wat tussen ons aangaan Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Ons praat oor ons Ek en jy is bedoel vir mekaar Ekke jy is bedoel vir mekaar Ek en jy verstaan mekaar Maar waar staan ons met mekaar Ek wil jou hê, punt (Punt) Jy is aan wie ek aan dink (Dink) Met jou lyk my toekoms blink (Blink) Jy mekeer my en jou vinger, jou vinger Jou vinger mekeer 'n ring uh Ek het jou nodig Ma wie het jy nodig Want God weet ek benodig jou God weet ek benodig jou ah Dis waar (Yeah) Dat ek kan nie sonder jou issie (Dat ek kan nie sonder jou) En ek wil nie sonder jou issie (En ek wil nie sonder jou) Ek wil nie sonder jou so Kom ons praat (Kom ons praat) Oor die dinge wat jou seer maak Kom ons praat (Kom ons praat) Oor wat tussen ons aangaan Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Ons praat oor ons Kom ons praat (Kom ons praat) Oor die dinge wat jou seer maak Kom ons praat (Ons praat) Oor wat tussen ons aangaan (Oor wat tussen ons aangaan) Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Kom ons praat ons praat ons praat Ons praat oor ons