Advertisement Area
Wordpress backlinks generator
Free public records and people finder tool
Free People Finder Tool
Creative shipping and logistics solution in Egypt
Wordpress backlinks generatorAmireta | All that relate to the woman, The health, And the beautyأميريتا - كل ما يخص المرأة و الصحة و الجمالVisit Visit Visit

Hier by Jou – Aidam-John & Lil’ Willy

Kykie uhm wil jy Koffie hê ?
Nee ? , Tee ?
Oja jy drink mosh nie Tee nie
Uhm wat... van ? wat van 'n soentjie ?
Ek wil vir jou soen
Moenie vir my na jou wang wysie, ek wil nie jou wang soen nie
Ek wil vir jou soen
Jys te spesiaal
Tog so spesiaal vir my
Sal nie mooier kry nie
Sal nie beter kry as jy nie
Ek en jy pas soos kanala en salaam meisie (Oooh woah)
Ek sal by jou bly
By jou bly as jy vra
Vra
Hier by jou !
Kan ek my volle self wees
Hier by jou !
Sal ek my laaste gee
Hier by jou !
Eks lief vir jou
Eks hier vir jou
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)
Soos Emo Adams
Maak jy my famous
Hulle soek vir ons
Skuif die gordyne
Ek is te suinig
Wil nie jou deel nie (uh uh)
Eks heeldag by jou
Ek soek nie veel nie
Want ek is al een wie sy by haar soek (yeah)
En sy is al een ek by my soek
Maak my skaam
Ek is rooi soos tamaties
Ek is lief vir jou mammie (ma mamma)
Soms wonder ek girl
Hoe jy dit doen en reg kry want
Hier by jou ! (Woah !!)
Kan ek my volle self wees
Hier by jou ! (By jou)
Sal ek my laaste gee
Hier by jou !
Eks lief vir jou (Oooh woa)
Eks hier vir jou (uu ooh)
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)
Hier by jou raas my dak , raas my dak
Ek wil jou sien elke dag
En om jou is ek so gemaklik
Ek dank Jou Ouers, jy's my geluk
Ons is liefde is vuurwarm soos 'n jellyblik
Heelnag wakker eet vir ons dik
Heelnag wakker asof ons tik
Elke sekonde is 'n oomblik
Elke sekonde is 'n oomblik
En jy bring die beste ek navore
Ek is verlief soos nooit tevore
Jy bring geluk trug in die mode
Wil jou beskryf ma daas te min woorde
En jou stem dit seën my ore
So sing vir my soos die kore
Ek wil nêrens want...
[Hier by jou !] (Woah !!)
Kan ek my volle self wees
Hier by jou !
Sal ek my laaste gee
Hier by jou ! (Hier by jou)
Eks lief vir jou (Vir jou)
Eks hier vir jou (Jou woah)
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)
Hier by jou ! (By jou)
Kan ek my volle self wees
Hier by jou !
Sal ek my laaste gee
Hier by jou ! (Hier vir jou)
Eks lief vir jou (Oooh woa)
Eks hier vir jou (Hier vir jou)
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)
Ooooh woah
Stayviral vir jou
(Viral , Viral , Viral)
Hoooh !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Advertisement Area
Wordpress backlinks generator
Free public records and people finder tool
Free People Finder Tool
Creative shipping and logistics solution in Egypt
Wordpress backlinks generatorAmireta | All that relate to the woman, The health, And the beautyأميريتا - كل ما يخص المرأة و الصحة و الجمالVisit Visit Visit