Advertisement Area
Wordpress backlinks generator
Free public records and people finder tool
Free People Finder Tool
Creative shipping and logistics solution in Egypt
Wordpress backlinks generatorAmireta | All that relate to the woman, The health, And the beautyأميريتا - كل ما يخص المرأة و الصحة و الجمالVisit Visit Visit

Beloftes – Aidam-John & Lil’ Willy

Okay, die dag toe ek vir jou, okay ha a
Die eerste keer, Nee 
Okay ek gaan ma liewer uit my hart uit praat
Maar hoe kan ek? As sy my hart het
As sy my hart is
Ek kan skaars glo dat

Soos ek voor jou staan 
Wil ek alles sê
Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor)
Soos ek voor jou staan
Maak ek my beloftes
Dat ek sal altyd lief wees vir jou 

Uh 'n jubel in my stap nai jy maakit (nai jy maakit)
Jy is my eerste en my laaste (en my laaste)
Die geluk op my gesig is verbasend (ooh woah)
Ek het jou lief buite die kamer (yeah)
Kyk hoe pragtig lyk jy vandag (oh)
Elke dag sal ek kan sê jys myne ja (myne ja)
Elke dag gaan ek an sê jys myne ja (myne ja)
My Droomvrou maak my wakker in die aande en sê

Hou my stywer vas 
Moen my nooit verlaat
Moen my nooit verlaat (nie)
Hou my stywer vas 
Moen my nooit verlaat
Moen my nooit verlaat (nie)

Soos ek voor jou staan (ooh)
Wil ek alles sê
Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor)
Soos ek voor jou staan (ooh)
Maak ek my beloftes
Dat ek sal altyd lief wees vir jou 
Soos ek voor jou staan (oooh)
Wil ek alles sê
Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor)
Soos ek voor jou staan
Maak ek my beloftes (ooh)
Dat ek sal altyd lief wees vir jou 

Lief wees vir jou
Ooh woah 
Ooh woah (naa)
Ooo woah (aah)
Oooh woah

Ek is manet 'n gewone ou (uh)
En ek hoop jy besef ek is mal oor jou
Van ek is lief vir jou God se waarheid (aahh)
So mal oor jou God se waarheid (aahh)
Jy slaan my asemweg God se waarheid (aahh)
En ek vrees jy verlaat my so

Hou my stywer vas 
Moen my nooit verlaat
Moen my nooit verlaat (nie)
Hou my stywer vas 
Moen my nooit verlaat (nie)
Moen my nooit verlaat (nooo aaah)

Soos ek voor jou staan (ooh)
Wil ek alles sê (wil ek alles sê)
Alles wat jou hart wil hoor (wat jou hart wil hoor)
Soos ek voor jou staan (ooh)
Maak ek my beloftes (maak ek my beloftes)
Dat ek sal altyd lief wees vir jou (aah)
Soos ek voor jou staan (ooh)
Wil ek alles sê (wil ek alles sê)
Alles wat jou hart wil hoor(dis wat jou hart wil hoor)
Soos ek voor jou staan (oooh)
Maak ek my beloftes (maak ek my beloftes)
Dat ek sal altyd lief wees vir jou (naawhoo)
Lief wees vir jou 

Hou my stywer (hou my stywer)
Hou my stywer (hou my stywer)
Hou my stywer vas
Hou my stywer (hou my stywer)
Hou my stywer (ek wil by jou wees)
Hou my stywer vas

(So moet my nooit verlaat nie)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Advertisement Area
Wordpress backlinks generator
Free public records and people finder tool
Free People Finder Tool
Creative shipping and logistics solution in Egypt
Wordpress backlinks generatorAmireta | All that relate to the woman, The health, And the beautyأميريتا - كل ما يخص المرأة و الصحة و الجمالVisit Visit Visit